DubStance MK1
DubStance MK1
DubStance MK1
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

DubStance MK1

VW MK1 GOLF CREW
 
HomeSearchLatest imagesRegisterLog in

 

 Riyaad en Zane lol

Go down 
2 posters
AuthorMessage
Grant*
DubStance MK1 Executive Member
DubStance MK1 Executive Member
Grant*


Posts : 38
Join date : 2011-06-30
Age : 35
Location : Cape Town

Riyaad en Zane lol Empty
PostSubject: Riyaad en Zane lol   Riyaad en Zane lol EmptyThu Jul 21, 2011 3:44 pm

Piet en Koos loop verby 'n kroeg en raak dorstig, maar hulle het nie veel geld nie. Tussen die twee skraap hulle R10 bymekaar.

"Wag" sê Koos, "ek het 'n plan."

Hy gaan by die slaghuis langsaan in en kom terug met 'n stuk wors.
"Is jy mal? vra Piet. "Nou't ons niks."

"Hou op worry en volg my" sê Koos. Hulle gaan by die kroeg in en Koos bestel twee biere en twee brandewyne.

Piet sê, "Nou's jy die klits heel kwyt. Weet jy hoeveel moeilikheid gaan ons kry? Ons het nie geld nie."

Koos antwoord, "Hou op worry, ek het 'n plan. Tjorts."
Toe hulle klaar gedrink het sê Koos, "Hier's die plan. Ek gaan die wors voor by my gulp laat uithang, dan gaan jy op jou knieë en druk dit in jou
mond."

Die kroegman sien dit, raak woedend en gooi hulle uit.

So gaan hulle aan, kroeg na kroeg, en hulle raak al hoe dronker. En dis verniet.

By die elfde kroeg sê Piet, "Koosh... my maaaaat, ek dink nie ek kan meer nie. Eksh dronk en my knieë is sheer."

Koos staar hom aan met 'n waggelende kop en sê:

"Hoe dink jy voel ek tjom? Ek kan nie eersh onthou by watter kroeg ek die worsh verloor het nie."
lol!

Back to top Go down
Zane.mk1
DubStance MK1 Chairman
DubStance MK1 Chairman
Zane.mk1


Posts : 86
Join date : 2011-06-28
Age : 36
Location : Op jou boot......

Riyaad en Zane lol Empty
PostSubject: Re: Riyaad en Zane lol   Riyaad en Zane lol EmptyThu Jul 21, 2011 4:11 pm

lol! lol! lol!
Back to top Go down
https://dubstancemk1.forumotion.com
 
Riyaad en Zane lol
Back to top 
Page 1 of 1
 Similar topics
-
» Marriage (Riyaad and Zane)
» greetings from riyaad

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
DubStance MK1 :: Comedy Central-
Jump to: